My Kind

1 post

My tienerkind, ek weet nie meer hoe nie!

Die lewe is op ‘n goeie dag nie ‘n maklike reis nie, die tienerfase heel verstaanbaar dalk die moeilikste tyd. As ouers tref dit ons gewoonlik wanneer die skrif aan die muur is en ons raadop is.  Jy bes moontlik voel jy is een groot “failure”. Jy het alles in jou vermoe gedoen om jou tiener te bemagtig en steeds voel dit asof daar deesdae ‘n […]